click

Date: 1/30/2007

wie is ek

party keer verdrink ek in my eie trane
soms is my drome so nutteloos en sien ek my stAre
my emosies laat my so bedwelmed
ek voel so blind n ek probeer myself vind
ek kry a glimlag,maar ek kry di regte ek nArens

di wereld soek a logiese verklaring
n ek soek net a bietjie verligting
party keer sien ek net-n voel niks
dan wens ek Pappa Jesus slaan my my blits
asseblief my Jesus-my koning

dit is waar dat ek onvolledig n onstabiel voel
maar dit is verseker dat ek verewig gaan rock n roll
die duiwel hou sy oog op my, maar eks nie sy pal
as my hart ophou klop voor ek myself vind
dan is dit daar gelaat n is ek bly ekt my Pappa gevind


Comments (2)
Blogs
Main