click

Date: 1/20/2007

???

ry di trekker ry hom boer
ry hom tjom,ry hom sat
ry di ding tot hy spat
bou a ramp & vlieg dan oor kimberley se gat
hy boer... pas op vir jou moer

kinders vani dorp is t sleg om skape te voer
di regte boer is gsuur in sy moer
braaivleis ws deel van hul kamp liedjies
vir die kaf moere is di boere vir vies
dis wat gebeur as polutiek in roer

het jy gewen of het jy verloor
die wit boer moes alles verloor
as die regering inmeng moet jy bloei
moet nooit stoei met a koei
want as jy klaar is,is jy goor

plz add ur comment


Comments (1)
Blogs
Main