click

Date: 3/28/2006

R.S.A

Die goud word vir my grys.In die donker skyn daar a lig.Hoe kan iemand dit verstaan.Wie bring die dag met hom saam

DIE DONKER WORD KOUD EN DIE NAGTE 40 URE LANK.Al MAAK JOU DROME MY BANG.DIE PRYS IS DUUR,DIE OMGEE SWAAR

lewe jy dan net in drome of in skaduwees en agter bome. Teen mure in di gang en die stilpyn in my kamer

EK EN JY WEET VAN MEKAAR. JY MAAK MY DEURMEKAAR TOT LATER.EENDAG WORD EK OUD EN GRYS. MISKIEN MAAK EK VREDE MET DIE LAND

plz add ur comment

Comments (9)
Blogs
Main